Kliek hier vir die dissipelskapprogram vir 2012 of kyk onder Gebeure.



Dankbaarheidsmaand 2011
R 400 000
donation thermometer
donation thermometer
R 318 704
donation thermometer
80%
Opdateer
10/01/2012
Luisterspan Skakel

Indien lidmate inligting na die Luisterspan wil deurgee, kliek op hierdie skakel.

Jy kan die boodskap anoniem stuur indien jy so verkies.


Erediensgroep

Indien lidmate inligting na die Erediensgroep wil deurgee, kliek op hierdie skakel.

Jy kan die boodskap anoniem stuur indien jy so verkies.


Nuutste Kommentare
Sosiale Media Skakels
Helderberg Facebook
Helderberg Twitter

Aantal Besoekers
Vandag52
Gister174
Week746
Maand2830
Sedert Desember 201037383
Terugvoer

Indien jy enige terugvoering wil gee oor die werking van hierdie webblad, kan jy hierdie vorm gebruik. Nie vir kommentaar op artikels nie. (Word gestuur aan Burgert le Roux - Webmeester)

 
Internet Explorer

Gebruikers van Internet Explorer mag probleme ondervind om sekere dokumente oop te maak.

Kliek hier vir oplossing.


Vars Nuus!

  • Annalene de Wet

    Annalene de Wet

  • Bybelstudie 2012

    Bybelstudie 2012

  • Opleidings- geleentheid

    Opleidings- geleentheid

  • Uitnodiging

    Uitnodiging

  • 'n Lewe sonder lees...

    'n Lewe sonder lees...

  • Nuus van Kobus

    Nuus van Kobus

Annalene de Wet

Annalene vier Maandag 30 Januarie haar verjaarsdag.  Daar is gereël vir 'n verjaarsdagtee hier in dieTent by Helderberg en almal is welkom om die geleentheid saam met haar te vier.  Na die tee gaan almal na die kerk om saam te bid.>> Lees meer...

Bybelstudie 2012

Die nuwe reeks vir die Bybelstudie gaan oor Filippense.  Dit is op die webblad beskikbaar onder "Mediateek", "Aflaai Dokumente" en dan "Bybelstudie uitdeelstukke", of kliek hier.  Die boek is ook by die kerkkantoor beskikbaar teen R10 per kopie. 

Lees meer...

Opleidings- geleentheid

Kinderbediening

 

Enige kinderwerkers, maar ouers, oupas of oumas is ook baie welkom!

Maandag 13 Februarie:  Bybellees tegnieke 

Lees meer...

Uitnodiging

Kliek hier vir die meer oor Stephan Joubert.

Lees meer...

'n Lewe sonder lees...

Uyavula 

Kan jy jou voorstel 'n lewe sonder toegang tot boeke en internet? Dit is die harde werklikheid vir die gemeenskap van Chris Nissen Park. Lees meer...

Nuus van Kobus

Hallo vriende,


Ons was Vrydag (20 Januarie) suksesvol gewees met die hernuwing van ons verblyfspermitte. Wat nou voorlê is Lees meer...

Previous
Volgende

Klank-en-beeld bediening

 

“Die ruggraat van ons eredienste…”


Sommige van ons het die gawes vir daardie agter die skerm werkies wat die ruggraat is van enige geleentheid.  Vir ons is julle gawes belangrik!

Ons benodig dringend meer hande in hierdie bediening.  Ons wil graag die span uitbrei om werklik ‘n groter versterking en ondersteuning te gee aan al die eredienste wat op ‘n Sondag plaasvind.

 

Ons voorgestelde span is soos volg:

Voorsitter (vakant) en onder-voorsitter (vakant)

  • Bestuur die bediening
  • Verantwoordelik vir die klank en musiektoerusting (in samewerking met aanbiddingsbestuurder)
  • Koordineer diensrooster>>
 

Kinderbediening opgewonde oor 2012!

 

Sondag, 15 Januarie 2012, was die registrasie vir die junior jeug. Die opgewondenheid op die gesiggies was duidelik sigbaar (en hoorbaar!) soos maatjies en jeugleiers weer opgespoor is na die vakansie.

 

2011 was ‘n baie bedrywige en suksesvolle jaar vir familiebediening, en ook spesifiek vir kinderbediening. Kinderbediening beoog om in 2012 verder op hierdie sukses te bou. Met 101 jeugleiers in 2011, en selfs nog groter getalle vir 2012, is kinderbediening groter as ooit tevore. Laerskool kinders kry Sondae die geleentheid om in kleingroepies besprekings met hulle jeugleiers te hou en daarna in die groot saal na interessante Bybelverhale te luister, asook na hoe dit in hulle eie lewens toegepas kan word. Terugvoer vir elke semester van 2011 dui ook aan dat die kinders baie gelukkig by die kinderbediening is.>>

 

Eredienswerkgroep

 

“Ons droom saam oor elke erediens sodat ons die boodskap van ons kop tot diep in ons hart kan ervaar”


In Helderberg Gemeente word die preektemas saam deur die leraars en kerkraad beplan met diepe afhanklikheid van die Here.  Die leraars neem hierdie temas en gaan sit as ‘n groep saam om dit te deur bid en beplan.  Daarna word die reekse en inhoud na die Eredienswerksgroep gebring waar ons saam sit en elke erediens beplan.

 

Ons werksgroep kom Maandagaande 17:30 – 19:00 bymekaar in Patmos.  Ons sit saam en gesels oor die tema en daarna verdeel ons in groepe wat die verskillende eredienste beplan.>>

 

Wat maak ons in Sir Lowry's Pass?

 

Sir Lowry’s Pass Projek

Helderberg Gemeente se passie, energie en fondse word tans meestal gefokus op die kinders van Sir Lowry’s Pas (SLP) en meer spesifiek die laerskoolkinders. Ons ondersteun ook diegene wat in SLP woon wat met kinders werk en  die bemagtiging van volwassenes geniet ook aandag.

Gevolglik fokus ons dan op die volgende:

 

Helderberg gemeente se passie, energie en fondse word tans gefokus op die kinders van SLP en meer spesifiek die laerskoolkinders en dan ondersteun ons ook diegene wat bly in SLP wat met kinders werk.  Gevolglik fokus ons dan op die volgende:>>

 
Lig-toring
  • 28 Januarie 2012

    Spreuke 4:18 Die pad van die regverdiges is soos helder oggendlig wat groei en sterker word tot dit heeltemal dag is;

    Proverbs 4:18 “The path of the righteous is like the first gleam of dawn, shining ever brighter till the full light of day.” (NIV)


    Die dag wat vanoggend weer so pragtig uit die oggendskemer ontvou het, laat my dink aan die pad wat God met my en jou loop. Jesus het die nuwe dag laat breek – maar dit is nog vroegdag.  Alles is nog nie heeltemal duidelik nie.  Ons loop die pad saam met die Here en die pad word al hoe duideliker – soos wat dit heeltemal lig en dag word.

    Ons verstaan nie altyd hoekom ons pad lyk soos hy lyk nie.  Omdat dit nog nie heeltemal lig genoeg is om die hele prentjie te sien nie.  Soos wat die oggendlig ‘n sekere teken is van die dag wat besig is om te breek, so kan ons ook vashou aan die sekere wete dat die Here se lig in ons situasie ook sal skyn en dit dag sal word.  Die nag se einde het reeds aangebreek.

     

    Gebed: Dankie Here vir ‘n nuwe dag saam met U. U ken die donker skaduwees en kommer van my hart. Laat U lig skyn in my lewe.

    Danie Möller

Omgeegebedslys
Sterfgevalle  
Elsabe Calitz is oorlede.  Ons dink aan haar man Anton in die hartseer tyd.  Geen begrafnisreëlings is nog bekend nie.
 
Voorbidding vir die volgende mense word gevra:
Greta Bester - heupoperasie
Pieta Snyman - kanker
Denis van Olst - kanker
Christell Basson - kanker
Ans Steyn - maagkanker
Annes Munnik - pasaangeer
Rona MacGillivray - kanker
Hester Brink - beroerte
Anel van Niekerk - kanker
Hannatjie Cronje - kolonkanker
Thelma Mouton - knievervanging 23 Januarie
Heleen Otto - heupvervanging
Elsabé Calitz - pankreaskanker

Rou
Johan Botha - vrou is oorlede
 

Bid vir

Die gemeente se finansies: Dat die Here vir ons die fondse sal voorsien wat ons nodig het in die komende jaar en dat hy ons sal lei om dit reg te spandeer.

Geestelike groei en toewyding: Dat lidmate sal groei in egte toewyding aan die Here. Dat hulle sy wil vir hulle lewens sal leer ken en daarvolgens sal leef.

 

Preekreekse en Temas

Reeks:  Dissipelskap

Tema vir die volgende diens: 

29 Januarie: Gaan maak dissipels



Komende Sondag se Preek
Volgende Afsprake

28 Jan 2012
Uitreikseminaar oor Christelike leierskap

29 Jan 2012
Jeugaksie

29 Jan 2012
Uitreikfees

29 Jan 2012
4de Sondag na Epifanie

29 Jan 2012 18:00 - 18:45
Tiener dissipelskap

29 Jan 2012 19:00 - 20:00
Gebedskool

29 Jan 2012 19:00 - 20:15
Aanddiens

30 Jan 2012 09:00 - 10:00
TrimGim vir seniors

30 Jan 2012 15:30 - 17:30
Verjaarsdagtee Annalene de Wet

30 Jan 2012 17:30 - 19:00
Erediens werkgroep

Liturgiese Jaar

As Woensdag
(Woensdag, 22 Februarie 2012, nog 25 dae)

Palm Sondag
(Sondag, 01 April 2012, nog 64 dae)

Goeie Vrydag
(Vrydag, 06 April 2012, nog 69 dae)

Paas Sondag
(Sondag, 08 April 2012, nog 71 dae)

Hemelvaart
(Donderdag, 17 Mei 2012, nog 110 dae)

Pinkster
(Sondag, 27 Mei 2012, nog 120 dae)

Drie-eenheid Sondag
(Sondag, 03 Junie 2012, nog 127 dae)