Webwerf Soek:


 
   
Evangelisasie Projekte
Alternatiewe Bediening |Annalise Wiid | Bybelverspreiding| Gespreksgroep|
Internasionale Studente | KidsXpress | Kinderevangelisasie | Kom Saam | Moslem Bediening
 

Annalise Wiid
Projekleier: : Burgert le Roux
Maak 'n Donasie
 
Kontakbesonderhede:

Burgert le Roux 021 855 2146
burgertleroux@gmail.com

Sendeling: Annalise Wiid 021 852 2095
anniessong@absamail.co.za

   

Annalise Wiid is van woorde en wysies aanmekaargeweef. Sy skryf – stories, liedjies,
rubrieke, wat vertel van God en van die lewe. En sy reis – sing-sing, die land deur – om
dit met gehore te deel.

Gaan kuier gerus by www.annalisewiid.co.za

Ondersteun haar asseblief deur gereelde voorbidding vir haar bediening en ook geloofoffers.

 

   
 
 
  Plaaslike Projekte | Ontwikkelings Projekte | Evangelisasie Projekte | Internasionale Projekte
 Alle regte voorbehou © 2007 NG Helderberg Gemeente   Web Meester:: Marietjie Botha