Webwerf Soek:


 
   
Evangelisasie Projekte
Alternatiewe Bediening |Annalise Wiid | Bybelverspreiding| Gespreksgroep|
Internasionale Studente | KidsXpress | Kinderevangelisasie | Kom Saam | Moslem Bediening
 


Bybelverspreiding
   
Projekleier: Jaco Moelich
Maak 'n Donasie
 

Kontakbesonderhede:

Jaco Moelich – 021 855 4804, 082 940 2093, jaco.moelich@fruitways.com




 
 

“Daar is ‘n geweldige nood na die Woord van God en hoe meer ons betrokke raak by die gemeenskappe van Helderberg en uitreikprojekte, hoe meer besef ons hoe groot die behoefte
is.” Die doel van die projek is dus om in hierdie behoeftes te voorsien.

Met die nuutste projek is sakbybels (Afrikaans, Engels en Xhosa) teen R15.00 by die
kerkkantoor beskikbaar. Die idee hiervan is dat gemeentelede dit met hulle sal saamneem
waar hulle elke dag beweeg en dit sal uitdeel waar hulle pad kruis met mense wat ‘n behoefte
het na die Woord van God. Agter in die Bybel is die Verlossingsboodskap opgesom om dit
maklik te maak om ‘n gesprek met iemand aan te knoop.

As jy wil betrokke raak by die projek kan jy die kerkkantoor skakel of kontak Jaco Moelich
by 082 940 2093. Jy kan ook die projek ondersteun deur bybels te borg met finansiële bydraes.

 
 
 
Plaaslike Projekte | Ontwikkelings Projekte | Evangelisasie Projekte | Internasionale Projekte
 
 
   
   
   
   
   
   
   
 
 Alle regte voorbehou © 2007 NG Helderberg Gemeente   Web Meester:: Marietjie Botha