Webwerf Soek:


 
   
Eredienste
Eredienstye | Eredienste | Preke |
Padkaart na Helderberg Gemeente
   
   
   
  Tekkiediens
  Dit is 'n erediens wat spesifiek gerig is op die groep van Gr 4 tot 6. Die
  kinders het Jeugaksie vanaf 09:30 in hulle jeugaksielokale en hulle verdaag
  om ongeveer 10:10 en gaan dan na die Bruinsaal vir die Tekkiediens.
   
  Jeugdiens
  Die diens is gerig op skoolgaande kinders van Gr 7 tot 10, met 'n jeugorkes
  wat die sang begelei. Dit word net in die skoolkwartaaltyd om 18:00 in die
  kerkruim aangebied.
   
  Gesinsdiens
  Die diens vind elke eerste Sondag van die maand in die Bruinsaal plaas.
  Gesinne gesels saam oor die tema van die dag en aktiwiteite help om kinders
  betrokke te hou.
   
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
  << Terug
 
 
 
 Alle regte voorbehou © 2007 NG Helderberg Gemeente Web Meester:: Marietjie Botha