Die gespreksgroep verkondig die liefde van Jesus en die boodskap van verlossing deur
genade. Nuwe gelowiges word ook begelei om dissipelmakers te wees.
Ondersteun die projek deur:
- Aan te meld by die span om saam ‘n pad met gelowiges te loop
- Gebedsondersteuning.
|