Webwerf Soek:


 
   
Ontwikkelings Projekte
Pêrel Projek | Naaldwerkklub | Ontwikkelnigsentrum| Lumina| MIV- en Vigsbediening




Handwerkklub
   
Projekleier: Ona Meyer
Maak 'n Donasie
 

Kontakbesonderhede:

Ona Meyer 021 855 4019
hansona@mweb.co.za


 

Die Helderberg Handwerkklub bied elke Donderdagaand naaldwerk- en
handvaardigheidsklasse aan vir huishulpe in die omgewing. Daar word gefokus op die
maak van praktiese en bruikbare artikels en die aanleer van vaardighede wat hulle ook
in ander sfere van hul lewens kan toepas. Bybelstudie en lofsang maak ook deel uit
van die aand se program.

Die Handwerkklub het behoefte aan nog dames om te help met die aanbied van klasse. Die behoefte aan lewensvaardighede of enige iets wat die dames interessant of leersaam mag
vind, is groot. Materiaal, wol, gare, breinaalde, ens kan goed benut word.

 
 
 
 
 
 
 
 
 
Plaaslike Projekte | Ontwikkelings Projekte | Evangelisasie Projekte | Internasionale Projekte
 Alle regte voorbehou © 2007 NG Helderberg Gemeente   Web Meester:: Marietjie Botha