Webwerf Soek:


 
   
Ontwikkelings Projekte
Pêrel Projek | Naaldwerkklub | Ontwikkelingsentrum| Lumina| MIV- en Vigsbediening




Pêrel Projek
   
Projekleier: Sonja Lotz
Maak 'n Donasie
 

Kontakbesonderhede:

Sonja Lotz
whiteturtles@gmail.com

Personeellid: Alta Foster 021 852 4272
altafoster@telkomsa.net

Die projek se sentrum is geleë te Rustenhofplaas en fokus op die gemeenskappe Faure, Raithby, Firgrove, Croydon en Tonka Bosmanskool.

 
 

Die projek fokus op:

  • Die bemagtiging van Vroue en Kinders om hul volle potensiaal te ontwikkel
  • Die aanleer van vaardighede
  • Die bevordering van skoolgereedheid
  • Vakansieprojekte vir kinders van omliggende plase en speelskooltjies
  • Voedingskemas vir kinders by speelskole en bestaande crèches
  • Om jou skeppingsdoel te ontdek en jou rol in jou huis,gemeenskap en omgewing te vervul
  • Om jou te laat besef hoe kosbaar en spesiaal jy in die Here se oë is
  • Om hoop te gee vir ‘n wêreld in nood.

Die projek kan ondersteun word deur

  • Geloofoffers
  • Geloofoffers
  • Praktiese hulpverlening.
 
Plaaslike Projekte | Ontwikkelings Projekte | Evangelisasie Projekte | Internasionale Projekte
   
 Alle regte voorbehou © 2007 NG Helderberg Gemeente   Web Meester:: Marietjie Botha