Webwerf Soek:


 
   
Evangelisasie Projekte
Alternatiewe Bediening |Annalise Wiid | Bybelverspreiding| Gespreksgroep|
Internasionale Studente | KidsXpress | Kinderevangelisasie | Kom Saam | Moslem Bediening
 


Projek Goeie Hoop
   
  Projekleier: Elize Kriel
  Maak 'n Donasie
 
   

Kontakbesonderhede:

Elize Kriel 021 852 9725
apkriel@webmail.co.za

Ds Kobus Cilliers  021 853 4370 en 082 330 2179
Epos


 
   

Sedert 1987 is Helderberg werksaam onder die Moslems woonagtig in die Helderberg-Kom
met dié fokus om hierdie mense met die Evangelie te bereik. ’n Oggendspan bestaande uit dames fokus op vriendskapsevangelisasie. Nadat ‘n vriendskap gevorm is, word die
Evangelie met die Moslems gedeel. Bybelstudie word ook gehou.

‘n Aandspan bestaande uit mans doen saans huisbesoeke. Die projek werk baie nou saam met Ds Kobus Cilliers wat sedert 2003 permanent onder die Moslems werk.

Ondersteun die projek deur:

By die span aan te sluit
Finansiële bydraes

 

   
   
   
Plaaslike Projekte | Ontwikkelings Projekte | Evangelisasie Projekte | Internasionale Projekte
 Alle regte voorbehou © 2007 NG Helderberg Gemeente   Web Meester:: Marietjie Botha