Webwerf Soek:


 
   
Plaaslike Projekte
Diensentrum | Haweloses | Garden Village | Gestremdes
Rose Petals | Seniorsorg | Siekesorg | Sir Lowry's Pass

Seniorsorg
Projekleier: : Maritha Human
Maak 'n Donasie
 
Kontakbesonderhede:

Maritha Human 021 852 9164

   
 

In Somerset-Wes is daar ‘n groot aantal senior lidmate wat werklik nood ervaar en wat op verskeie maniere gehelp kan word. Seniorsorg reik uit na mense bo 60 jaar en help hulle met elementêre dienste soos inkopies, vervoer of bloot geselskap. Hulp ten opsigte van die
betaling van losiesgelde word ook verleen. Die projek fokus op indiwidue in die gemeenskap
en ook geïdentifiseerde tehuise vir bejaardes, byvoorbeeld Huis Marie Louw, Huis Esperanza,
Huis Pam Brink, die Zandvliet Society for the Aged in Macassar en Garden Village Senior Klub.

Die projek bied ook ‘n voetesorgdiens op Maandagoggende in die kelder van die kerk. Besprekings by Corné Franken by 021 8515582

Persone wat graag wil meedoen aan die projek se dienste kan help met vervoer van
bejaardes, diensbeurte in die Dienssentrum behartig of bloot net tyd maak vir ‘n paar minute saam met iemand wat jou geselskap meer nodig het as wat jy mag dink. Finansi ë le steun
sal ook ‘n groot hulp wees vir die betaling van losiesgelde van seniors in nood.

   
   
   
 
 
Plaaslike Projekte | Ontwikkelings Projekte | Evangelisasie Projekte | Internasionale Projekte
 Alle regte voorbehou © 2007 NG Helderberg Gemeente   Web Meester:: Marietjie Botha