Die Siekesorg-projekspan doen hoofsaaklik hospitaalbesoek by siekes in die Hottentots
Holland Hospitaal in Somerset-Wes. Die hospitaal word maandeliks besoek en tydens
Paasfees en Kersfees word spesiale moeite vir hierdie pasiënte en hospitaalpersoneel
gedoen.
n Behoefte bestaan aan veral manspersone wat in manssale kan werk, asook enige
vrywilligers wat deel wil wees van die besoekspan.
|