Webwerf Soek:


 
   
 
Helderberg Uitreik
 
   
   
 
Uitreikprojekte
   
  Helderberg uitreik is 'n nie-winsgewende organisasie wat 'n verskil wil maak
  aan mense en 'n werêld in fisieke, emosionele en geestelike nood. Dit word
  gedoen deur plaaslike, nasionale en internasionale projekte. Tans is daar
  28 projekte wat elk deur 'n projekspan bestuur word. Die projekte het almal
  die Uitbreiding van die Koninkryk ten doel.
   
  Kontak gerus die Uitreikbestuurder, Louise Theron by
  louise@nghelder.co.za as jy meer wil weet.
   
  Please contact the Outreach Manager, Louise Theron at
  louise@nghelder.co.za for more information about our Outreach Projects.
 
 
  Lees meer en raak betrokke by:
 
  * Plaaslike Projekte Kontak persoon:  Ernst Baard, ebaard@capenature.co.za,
021 855 3388 of 082 414 0424
   
  * Ontwikkelingsprojekte Kontak persoon:  Nico van Rensburg,
books123@mweb.co.za,
021 851 1166
 
  * Evangelisasie Projekte Kontak persoon: Gerrie van Niekerk, gerrievn@gmail.com,
021 851 6866 of 082 264 9710
 
  * Internasionale Projekte Kontak persoon: Emil Krugmann,
fekrugmann@iburst.co.za
,
082 887 4105
   
   
   
 

Waar Behoefte Bestaan
Dit is ‘n steunfonds vir al die projekte van Helderberg Uitreik en word deur die Uitreikbestuur administreer. Indien lidmate onseker is oor watter projek hulle
steun die nodigste het, kan geloofoffers aan hierdie fonds toevertrou word. Die bestuur sal dit oordeelkundig toeken volgens behoefte

   
   
   
   
   
   
   
   
   
   
   
 
 Alle regte voorbehou © 2007 NG Helderberg Gemeente   Web Meester:: Marietjie Botha