Hoe om deel te neem aan die projek?
Die name van die kinders in die Klein Karoo is weer beskikbaar vir hierdie jaar se skoenboks-projek. As jy 'n boks wil pak kan jy op verskeie maniere registreer:
1. Skandeer die QR kode hieronder om na die registrasie blad geneem te word.
2. Gebruik die volgende skakel https://goo.gl/forms/eY9xx0XW9Y0nX9s33 om na die registrasie blad geneem te word.
3. Stuur 'n e-pos na kHierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. dan stuur ons die registrasievorm na jou.
Nadat jy geregistreer het sal jy 'n e-pos van ons ontvang met die naam van die kind vir wie jy die skoenboks opmaak, asook hoe die skoenboks gepak moet word.
Gee met liefde en maak 'n verskil.