Hier is die skakel om ter registreer vir alle nuwe kinders in 2023: https://forms.gle/mF3J31AUre4S22R48 Indien jou kind reeds geregisteer is in 2022, hoef jy nie weer te registreer nie.
Vir enige navrae kontak asseblief vir Marni Prinsloo by 082 662 3555 of Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.