Baie dankie vir elkeen wat bydraes maak vir die Mini Basaar. Ons het nog 'n paar items nodig, asseblief. Intussen werk die spanne al aan die wit olifante en om die Tent gereed te kry vir Saterdag.