Dis Adventstyd. Jesus is op pad. Ons sien met ‘n verwagting uit na Sy koms. Jesus bring vrede vir ‘n gebroke wêreld. Hierdie komende Sondag gesels ons oor Jesus se vrede boodskap. Ons word genooi om vrede te maak met onsself, ons gebrokenheid en swakheid. Paulus help ons om te besef dat in swakheid lê daar ongelooflike krag.
Ons nooi jou uit na ons eredienste in die oggend, sowel as na ons Kerssangdiens die aand.
Mooi week vir jou