Harmony projek bied 2 keer per jaar die GriefShare en DivorceCare ondersteuningsprogramme aan. Dit is ‘n interkerklike program gegrond op Bybelse waardes om gesinne toe te rus en te ondersteun gedurende die pynlike reis van rou en egskeiding.
Ons volgende 13 wekesiklus begin Donderdag 16 Februarie 2023 om 18:00-20:00 vir die onderskeie programme. ‘n Donasie van R350 sluit die 13 wekeprogram in en ook ‘n werkboek. Registreer aanlyn asseblief by:
• GriefShare: https://www.griefshare.org/groups/163264
• DivorceCare: https://www.divorcecare.org/groups/163455 >>
Kry gerus ‘n brosjure met meer inligting by die kerkkantoor of lees meer op https://www.churchinitiative.org/
Jy hoef nie hierdie pynlike pad alleen te loop nie – daar is mense wat verstaan en jou kan ondersteun. Enigeen is welkom, ook nie-lidmate. Kontak ons ook gerus as jy op ‘n ondersteunende manier wil betrokke raak om ‘n persoon te ondersteun met die kursusfooi of as adviseur wil betrokke wees.
Rig enige navrae aan Annette Botha by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. of 072 189 9360.
Hier is die datums:>>