Hierdie jaar doen ons weer 'n 7 weke reis en die jaar is die tema: Wat geloof laat groei. Die boekie sal Sondag in die kerk beskikbaar wees en by Ontvangs. Jy begin op 'n Maandag deur die boeke te werk ter voorbereiding van die komende Sondag.
Die boekie kan ook afgelaai word op die rightnow MEDIA applikasie met hierdie skakel: https://app.rightnowmedia.org/join/Helderberggemeente. Indien jy reeds die applikasie het kan jy net gaan na die Helderberg Gemeente se logo.
Dit sal waardeer word indien jy 'n R30 bydrae kan maak tot die koste van die boekie.
Navrae: Olivia by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.