Die e-nuusbrief word gewoonlik elke week op ‘n Woensdag uitgestuur na almal wat ‘n e-posadres het. Daarin is ‘n opsomming van belangrike inligting en ook ons dagboek van datums om te onthou.
As jy nie die e-nuusbrief kry nie en jy wil dit graag ontvang, stuur asseblief ‘n e-pos na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. en ons plaas jou op ons verspreidingslys.

Top