Die Tekkies (gr. 4- 6) het verlede Sondag die Eksodus verhaal van die 10 plae vreeslik geniet. Ulrich Barnard wat vir hulle die boodskap gebring het, het die verskillende groepe uitgenooi om die onderskeie plae uit te beeld. Die kinders en hul groepleiers was baie kreatief en daar het o.a. paddas rondgespring en selfs “swere” het uitgebreek, wat gelukkig weer baie vinnig “genees” het.

Top