Wie onthou nog die heerlike kuiers om ‘n fondue-pot met allerhande kosblokkies en doopsouse wat vir ure se lekker kuier gesorg het? As jy dit nie ken nie, is dit nou jou kans om dit te beleef.

Ons gaan op Vrydag 30 Augustus fondue hou vanaf 18:30 in die Tent. Kaartjies @R80 te koop by Ontvangs – dit sluit alles in, bring net jou eie drinkgoed. Moenie hierdie prettige aand met ‘n nostalgiese kosreis misloop nie.

Navrae: Corneille Barnard

Top