Maskers in twee en drie lae en verskeidenheid kleure is nou beskikbaar teen ‘n donasie vir Helderberg Uitreik.

Jy kan dit kom koop by Ontvangs van die kerkkantoor op Dinsdae tussen 9:00-11:00. Of stuur ‘n e-pos met jou hoeveelheid, kleurvoorkeur (mans/dames) en selnommer na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. of 076 208 1565. Vandaar sal ons alles verder reël per Whatsapp.

Bankrekening waar donasies inbetaal word: Helderberg Uitreik ABSA Helderberg, Rek nr 9114 483 080, Takkode 632005 met verwys: masker + jou naam.

Gaan kyk gerus op ons Facebookblad vir al die kleure wat beskikbaar is.

Top