Ons beplan om van Sondag tot Donderdag elke aand om 20:00 ‘n Zoomgesprek te reël vir die wat verder wil gesels oor die dag se boodskap. Hier is die skakels, teks en tema vir elke dag:
Sondag 24 Mei – Danie Möller
Openbaring 4 en 5 - ‘n Oop deur en ‘n heerlike uitsig
Zoomgesprek: https://us04web.zoom.us/j/7862492948?pwd=Y042RkF0bTNRelBZeU1uclRDaEhlUT09
Meeting ID: 786 249 2948
Password: 699140

Maandag 25 Mei – Danie O’Kennedy
Openbaring 2:1-7 - Eerste liefde
Zoomgesprek: https://us04web.zoom.us/j/73820737518?pwd=aG5sVGNXZnd5dU9UclVKaGF1c1B6UT09
Meeting ID: 738 2073 7518
Password: 3jUmHm

Dinsdag 26 Mei – Hannes Theron
Openbaring 2:8-11 - Kyk net dieper – goed is nie so sleg as wat lyk nie
Zoomgesprek: https://us04web.zoom.us/j/72562413750?pwd=bXkwR2MzOVBDd2ppd0NIaS9kLzJVZz09
Meeting ID: 725 6241 3750
Password: 5SQ9tV>>

Woensdag 27 Mei – Paul Barnard
Openbaring 3 - Wanneer gemak jou beduiwel
Zoomgesprek: https://us04web.zoom.us/j/71076910156?pwd=VU00TmovelFIdVN0VkFYRzFDUGF6UT09
Meeting ID: 710 7691 0156
Password: 7FaswM

Donderdag 28 Mei - Marizanne Pfeil
Openbaring 3:14-22 - Lou water en 'n kerk, wat het hulle in gemeen?
Zoomgesprek: https://us04web.zoom.us/j/73137080598?pwd=VUZJWmhuSVE1MzZsTllVOU9XS1hTdz09
Meeting ID: 731 3708 0598
Password: 2PSW3K

Sondag 31 Mei – Danie O’Kennedy
Openbaring 1:10-13
Die Heilige Gees help ons om nuut te kyk

Top