Mag dit vir elke vader hierdie Sondag 'n geseënde Vadersdag wees. Baie dankie vir die rol wat julle in die kinders se lewe speel en ook dit wat julle vir julle vrouens, susters en moeders beteken.

Top