Daar kom mos tye in jou lewe waarin jy graag in God sê oor wil fluister: "Here God, ek weet U is in beheer; is daar nie ‘n moontlikheid dat U dit net vir ‘n oomblik meer sigbaar kan maak nie?” Petrus, Jakobus en Johannes het so ‘n intense Goddelike oomblik beleef met Jesus se verheerliking op die berg. Die week se Bybelstudie handel oor Markus 9:2-13. Die vrae met aantekeninge is beskikbaar op die webblad, kliek hier. Vir die wat graag wil saamgesels, is daar ‘n Zoom-byeenkoms Donderdag, 25 Junie om 09:00.
Die skakel na die byeenkoms is: https://us04web.zoom.us/j/78342132878?pwd=U0JnZEtzMW8yNFRIeVRDWnUrZFI0dz09 (Meeting ID: 783 4213 2878; Password: 3AA4ey)

Top