As jy wil weet wat aangaan in die gemeente word dan deel van ons Events Whatsapp broadcast-groep. Daar is ook ander verskillende groepe waar jy kan aansluit – lees meer op die web, kliek hier.

Om meer te hoor van toekomstige kuiers en sosiale gebeure kliek op die skakel vir die Events-groep, dan word jy outomaties opgesit. Stoor dan ook Helderberg Gemeente se Whatsapp-nommer op jou selfoon: 063 920 6580. Die inligting word as ʼn “broadcast” uitstuur, dus kan jy nie daarop terug antwoord nie, maar 'n kontakpersoon en nommer sal altyd gegee word.

Top