Waag dit om te glo, waag dit om te bid, waag dit om te vra, waag dit om die onmoontlike van die Almagtige Here te verwag. Want vir die een wat glo, kan alles. Dit is die boodskap van Markus 9:14-29 (Studie 18) in ons Bybelstudiereeks oor Markus. Die vrae met aantekeninge is op die webblad beskikbaar, kliek hier.

Vir diegene wat graag wil saampraat, is daar ‘n Zoombyeenkoms op Donderdag, 2 Julie om 09:00. Die skakel na die byeenkoms is: https://us04web.zoom.us/j/78497516329?pwd=K3Y0VnpuT1piNEM0N255a0kvNldzZz09 (Meeting ID: 784 9751 6329 - Password: 8SCvQ3).

Top