Paul Barnard het positief getoets vir Covid-19. Hy is in isolasie en het simptome soos hoofpyn, benoudheid in sy bors, hoes, keelseer, lyfseer ens. Hy voel egter positief en sy vrou, Danette, toets steeds negatief. Hy waardeer al die boodskappe en omgee van mense. Hou sy Facebookblad dop vir meer persoonlike kommentaar.

Bid ook saam met ons vir die mense op die gebedslys. Die lys word elke week opgedateer en is op die webblad, Facebook en Whatsappgroepe. As ons vir jou moet bid of as jy wil saam bid vir die mense, kontak vir Grazie by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..

Top