Goeie nuus saam met die eredienste in November is ons ook weer gereed om te doop. Voornemende doopouers wat graag nog in Desember 2020 en begin Januarie 2021 wil doop moet asseblief vir die kerkkantoor kontak om te bespreek vir die laaste doopgesprek van die jaar, wat op 12 November sal plaasvind.

Kontak asseblief vir Grazie by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. vir meer inligting en doop registrasie.

Top