'n Passie vir God

 
en 'n hart vir mense en 'n wêreld in nood

Aangesien ons nog beperk is met die hoeveelheid mense per geleentheid in die kerk, is dit noodsaaklik om vooraf te bespreek vir die dienste op ‘n Sondag. Hieronder is die tye en ‘n beskrywing waaroor elke diens gaan. Die vorm om te bespreek se skakel sal vanaf ‘n Maandag beskikbaar wees vir die komende Sondag en permanent op die webblad bly. Hier is die skakel: https://forms.gle/yfLqD77fed78SnRB9

Dienste:
• 08:00 Klassieke diens in die kerk in ‘n meer formele styl van aanbidding en musiek.
• 09:00 Meditatiewe diens in die Kapel met stil tye vir gebed en refleksie.
• 10:00 Informele diens in die kerk in ‘n meer informele musiek- en aanbiddingstyl.
• 19:00 Aanddiens in die kerk. Hierdie is dieselfde diens as in die oggende in die kerk. Die oggenddienste raak redelik gou vol, so daar is meer gereeld plek beskikbaar by dié diens.>>

• 10:00 Helderberg Village – Hierdie besprekings word gedoen deur vir Hennie van Zyl te kontak by 083 285 3011 of 0609.
Die Klassieke diens en die Informele diens word ook direk uitgesaai op YouTube en ‘n skakel op die webblad. (Hierdie Sondag se Klassieke en Informele dienste is ongelukkig reeds vol bespreek.)

Huiskerk video – hierdie is ‘n vooraf opgeneemde diens (geen musiek) en is vanaf 08:00 op ‘n Sondag beskikbaar op YouTube en die webblad.
Kinderdiens – ‘n vooraf opgeneemde diens spesiaal vir die jonger kinders en 08:00 op Sondae op YouTube en die webblad.

As jy sukkel op te bespreek kan jy 'n e-pos met jou bespreking stuur aan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. of die kerkkantoor skakel by 021-851 5582. Indien jou eerste keuse vol is, bespreek gerus by ‘n ander diens.

Top

LINK PARTNER: slot5000 idngg vegas88 elanggame koko303 gen77 hoki99 zeus138 roma77 ligaplay88 gaspol168 sikat138 bonus168 agen388 ligagaruda vegas77 vegasslot77 pokerseri