‘n Voltydse posisie is beskikbaar by Helderberg Gemeente om die klank en beeld vir eredienste in die geheel te bestuur, insluitende die digitale vervaardiging van dienste, asook ander opnames. Kliek hier vir meer inligting.
Sluitingsdatum is 19 Maart 2021. e-pos jou CV na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. en Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.