Ons wil graag die volgende twee weke vra of jy saam met ons sal bid vir:- Ons land- Mediese personeel - Besighede en die ekonomie- Almal wat veg met siekte, nie net Covid nie- Mense wat rou en alleen is- Spesifiek ook ons gemeente en kerke