Dienste in die kerk begin weer op 21 Februarie 2020:
Bespreek plek vir die eredienste op die volgende skakel: https://forms.gle/YMFDbREp33YEhsfc7
As jy sukkel hiermee kan jy 'n e-pos stuur aan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. of die kerkkantoor skakel by 021-851 5582.

Dienste:
8:00 Klassieke diens in die kerk
9:00 Meditatiewe diens in die Kapel
10:00 Informele diens in die kerk
19:00 Aanddiens in die kerk
10:00 Helderberg Village – Hierdie besprekings word gedoen deur vir Hennie van Zyl te kontak by 083 285 3011 of 0609

Ons digitale eredienste gaan steeds voort – skryf in op Helderberg Gemeente se YouTube-kanaal: https://www.youtube.com/channel/UChAVTuuZ0ewy6b_wy6PTZ1g