Beleef Heilige Week op 'n praktiese manier en besoek die stasies van die kruis in die Tent. Die stasies sal vanaf hierdie Sondag en deur die week beskikbaar wees.