Ivor Swartz gaan hierdie jaar Pinkster met ons deel. Kom beleef dit saam, daar is ook Pinkster vir die kinders en elke aand sal kos verkoop word. Pinkster begin op 29 Mei tot 2 Junie.