Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » Basaar - Strand-Noord

Basaar - Strand-Noord

Vrydag, 03 Mei 2019
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Bied aan

Dankfeesbasaar – NG Gemeente Strand-Noord hou op Vrydag 10 Mei 2019 hul jaarlikse dankfeesbasaar. Vanaf 15:30 tot laat sal heerlike tuisgebak, basaarpoeding, pannekoek en al die tradisionele basaargunstelinge beskikbaar wees. Ook plaasvars groente en vrugte. Kaartjies vir bobotie-en-rys, hamburgers, tjops, hoendersosaties en boereworsrol kan vooraf by die kerkkantoor gekoop word. Kom koop en geniet en deel in die vreugde. By voorbaat dankie vir

Kontak inligting

Strand-Noord Ronelle de Graaf
Strand
Telefoon: 021-8537223
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » Basaar - Strand-Noord
Top