Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » Junie 2020 Oberammergau toer

Junie 2020 Oberammergau toer

Woensdag, 05 Junie 2019
deur Kobie
Kobie
Bied aan

Ds Strydom Bruwer tree as toerleier op vir hierdie ongelooflike geleentheid om Oberammergau en ander stede soos Parys,Luzern, Salzburg en Praag te besoek. Die toeragentskap is Seagull Toere. Daar is nog slegs plek vir 2 persone in hierdie groep van 24 persone..Kontak my asb. indien belangstel.

Kontak inligting

Corne Pyper
Somerset West
Telefoon: 0823712601
Selfoon: 0823712601
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » Junie 2020 Oberammergau toer
Top