Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » BERG- EN - SEE KLUB VIR SENIOR BURGERS

BERG- EN - SEE KLUB VIR SENIOR BURGERS

Dinsdag, 16 Julie 2019
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Bied aan

BERG- EN - SEE KLUB VIR SENIOR BURGERS
BYEENKOMS : DONDERDAG 1 AUGUSTUS 2019

TYD : 9:30 PLEK: NG Moedergemeente Andries Pretoriusstraat Somerset – Wes

SPREKER Dr. Frikkie Lombard praat oor HUMOR IN DIE WOORDEBOEK. Dr. Lombard is die eindredakteur van die WAT en deelnemer aan die gewilde Sondag- radioprogram TAALDINGE ( Die Tale wat ons praat”) op RSG.

‘n Voordragprogram deur leerders van die Laerskool Somerset- Wes en sang deur die bekende Wentzelkinders (kwartet) sal sy praatjie voorafgaan.

Almal, ook besoekers, is baie welkom!

Koste : R 15 Besoekers R10 Lede.


Kontak inligting

NG Gemeente Suider-Strand Petro Pentz
Strand
Telefoon: 021-8545076
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » BERG- EN - SEE KLUB VIR SENIOR BURGERS
Top