Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » JAPANSENDING

JAPANSENDING

Dinsdag, 11 Februarie 2020
deur Hercules
Hercules
Bied aan

David en Sue Verwey van JAPANSENDING is tans op besoek in Suid-Afrika! Kom luister na hul aanbieding tydens 'n spesiale geleentheid wat deur die Afrika Evangeliese Bond (AEB) gehou word. David sal dan meer oor hulle sendingwerk in Japan vertel wat ook na China begin uitbrei het.

DATUM: Sondag, 23 Februarie 2020
PLEK: Strand Baptistekerk in Kerkstraat 123
TYD: 15:30

Kontakbesonderhede: Hercu Wentzel (Sel. 072 100 3491)

Kontak inligting

Hercules Wentzel
Strand
Telefoon: (021) 853-7172
Selfoon: 0721003491
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » JAPANSENDING
Top