Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » BERG - EN - SEEKLUB VIR SENIOR BURGERS

BERG - EN - SEEKLUB VIR SENIOR BURGERS

Donderdag, 20 Februarie 2020
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Bied aan

BERG-EN-SEEKLUB VIR SENIOR BURGERS – Byeenkoms op Do 5 Maart om 9.30
Plek: Moedergemeente Somerset-Wes, Andries Pretoriusstraat

Die bekende en bekroonde akteurspaar Carel Trichardt en Petru Wessels tree op in ‘n volledige produksie (komedie).

Ds. Hennie Fouche van Hottentotsholland –Gemeente doen die Skriflesing en gebed. Tee en verversings word ook bedien.

Almal is baie welkom. Koste: Lede R10 Besoekers R50.



Kontak inligting

NG Gemeente Suider-Strand Petro Pentz
Strand
Telefoon: 021-8545076
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » BERG - EN - SEEKLUB VIR SENIOR BURGERS
Top