Soek in Helderberg mark

Behuising

Aanbied en aanvra van behuisingsbehoeftes - huur, koop, verkoop

Rialto  » Behuising  » Opsoek na 'n tuinwoonstel, bachelor- of granny flat in Strand/Somerset-Wes omgewing

Opsoek na 'n tuinwoonstel, bachelor- of granny flat in Strand/Somerset-Wes omgewing

Saterdag, 05 Januarie 2019
deur Anmari
Anmari
Gesoek

Ek is 'n jong professionele dame opsoek na blyplek van einde Januarie/begin Februarie af. Geen afhanklikes, geen diere en rook nie. Kan tot R3500 bekostig (w&e ingerekening)



Prys: R3500

Kontak inligting

Anmari Greeff
Strand
Selfoon: 0726989005
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Behuising  » Opsoek na 'n tuinwoonstel, bachelor- of granny flat in Strand/Somerset-Wes omgewing
Top