Soek in Helderberg mark

Behuising

Aanbied en aanvra van behuisingsbehoeftes - huur, koop, verkoop

Rialto  » Behuising  » Huis te deel

Huis te deel

Donderdag, 24 Januarie 2019
deur ElmaOber
ElmaOber
Bied aan

Opsoek na 'n dame met geen afhanklikes om 'n 2 slaapkamer huis te deel in 'n sekuriteits kompleks. Gelee naby Waterstone Mall, Somerset Wes. R3,800 per maand - water en elektrisiteit ingesluit. Kontak Elma 0769299982 (Strand Methodiste Kerk)

Kontak inligting

Elma Oberholzer
Somerset Wes
Telefoon: 0218511120
Selfoon: 0769299982
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Behuising  » Huis te deel
Top