Soek in Helderberg mark

Behuising

Aanbied en aanvra van behuisingsbehoeftes - huur, koop, verkoop

Rialto  » Behuising  » HUIS MET SEE UITSIG IN KOMPLEKS

HUIS MET SEE UITSIG IN KOMPLEKS

Dinsdag, 16 April 2019
deur bosch
bosch
Te koop

350vk m huis met see uitsig in kompleks te koop. ingangsportaal -gaste toilet- studeerkamer.
3 groot slaapkamers elk met en suite badkamers. Sitkamer met vuurherd gaan uit op toe patio met see uitsig - eetkamer
groot kombuis met gas stoof en opwaskamer. tv braaikamer gaan uit op nog 'n onderdak patio uit die suidooste wind.
garden shed - aparte moderne woonstel met eie ingang eie geyser eie waslyn eie krag meter.
BAIE PARKERING 4 watertenks en 6.5 generator. blinds en alarm en sekuriteits hekke en diefwering. groot dubbel garage en geteelde vloer.


skakel 084 4076116


Toestand: baie goed
Prys: R4 185 000.00

Kontak inligting

daphne bosch
Somerset west
Selfoon: 0844076116
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Behuising  » HUIS MET SEE UITSIG IN KOMPLEKS
Top