Soek in Helderberg mark

Behuising

Aanbied en aanvra van behuisingsbehoeftes - huur, koop, verkoop

Rialto  » Behuising  » 3 Slaapkmerhuis gesoek om te huur

3 Slaapkmerhuis gesoek om te huur

Vrydag, 21 Junie 2019
deur Spangenberg
Spangenberg
Gesoek

Ek en my vrou is opsoek na 'n drie slaapkamer huis/meenthuis te huur direk vanaf eienaar. "n Toesluit motorhuis sal goed wees. Ek werk van die huis af en 'n studeerkamer by sal 'n bonus wees.


Prys: R8 - R 14k/maand

Kontak inligting

Abrie Spangenberg
Somerset-wes
Selfoon: 0794995413
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Behuising  » 3 Slaapkmerhuis gesoek om te huur
Top