Soek in Helderberg mark

Behuising

Aanbied en aanvra van behuisingsbehoeftes - huur, koop, verkoop

Rialto  » Behuising  » Dorpshuis te koop

Dorpshuis te koop

Woensdag, 07 Augustus 2019
deur Roelofl
Roelofl
Te verkoop

'n Bekoorlike dorpshuis bied 'n oopplan leefarea en kombuis. Uit die leefarea na links is 'n ruim hoofslaapkamer het 'n en-suite stort badkamer. Na regs uit die leefarea is hoofbadkamer en verdere 2 slaapkamers. Alle kamers het ingeboude kaste en matte met die leefarea met "screed" vloerbedekking en kombuis en badkamers met teëls uitgerus. Die kombuis bied 'n sonnige binnehof en in die namiddag bied die braai-patio area 'n sonnige en rustige ontspannings ruimte. Parkering is in ge-outomatiseerde dubbel motorhuis. Die groot attraksie van die eenhied is die braai-area en patio agter die huis met onbelemmerde uitsig op die boomryke tuine van Helen Heights.


Toestand: Uitstekend
Prys: R1 995 000

Kontak inligting

Susan Louw
Somerset Wes
Telefoon: 082 467 4328
Selfoon: 082 467 4328
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Behuising  » Dorpshuis te koop
Top