Soek in Helderberg mark

Soek

Soek jy dalk iets?

Rialto  » Soek  » OP SOEK NA WERK

OP SOEK NA WERK

Woensdag, 05 Junie 2019
deur Kriek
Kriek
Gesoek

Goeie dag

Ek is dringend op soek na 'n permanente posisie. Ek werk tans as 'n krediteure klerk maar die maatskappy is besig om te herstruktureer. Ek en ander personeel is dus afgele. My laaste werksdag is 30 Junie 2019.

Ek is opsoek na enige iets in die lyn wat kantoorwerk behels soos admin/ontvangs/krediteure/debiteure/PA.

Ek is 'n enkelouer(weduwee) met twee tienerdogters. Ek het goeie verwysings en sal op aanvraag indien iemand van iets weet my CV aanstuur vir oorweging.

Ek sal waardeer dat almal wat die advertensie lees, al kan hul nie help nie, net jul ore vir my sal oophou.

Die word opreg waardeer.

Groete

Cecile Kriek




Kontak inligting

Cecile Kriek
Somerset West
Telefoon: 0824570450
Selfoon: 0824570450
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Soek  » OP SOEK NA WERK
Top