Soek in Helderberg mark

Soek

Soek jy dalk iets?

Rialto  » Soek  » Motor gesoek

Motor gesoek

Maandag, 19 Augustus 2019
deur Sunette Erasmus
Sunette Erasmus
Gesoek

'n Goedkoop, maar betroubare motortjie (maksimum R30 000) word dringend deur een van ons Hemel-op-Aarde kwaliteitskoordineerders benodig. Die koper sal hoogstens 'n afbetalingsooreenkoms van R1000 per maand kan bekostig. Koper is in voltydse diens van NAOS People Development - 'n reëling kan dus getref word dat die maandelikse afbetaling van haar salaris verhaal word.


Toestand: Goedkoop, maar betroubaar
Prys: Maksimum R30 000

Kontak inligting

Ilse October
Strand
Telefoon: 063 144 7735
Selfoon: 063 144 7735
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Soek  » Motor gesoek
Top