Soek in Helderberg mark

Soek

Soek jy dalk iets?

Rialto  » Soek  » Hulp vir droogte boer se dogter

Hulp vir droogte boer se dogter

Woensdag, 22 Januarie 2020
deur dienssentrum
dienssentrum
Gesoek

'n Gemeente lid borg 'n droogte boer se dogter se verblyf vir 1jaar op Stellenbosch
Die woonstel het nie 'n stoof.
Iemand dalk bereid om 'n stoof te skenk?
Stoof met 'n elektriese plug asb


Kontak inligting

Yolandè Kennedy
BRIZA Est/Lgd, Somerset West
Telefoon: 0218515582
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Soek  » Hulp vir droogte boer se dogter
Top