Soek in Helderberg mark

Soek

Soek jy dalk iets?

Rialto  » Soek  » Bestuurder vir Huis Esperanza

Bestuurder vir Huis Esperanza

Vrydag, 29 Januarie 2021
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Gesoek

Die Beheerraad van Huis Esperanza en Huis PAM Brink is op soek na ‘n nuwe bestuurder. Sien aangeheg meer besonderhede oor die pos of kontak Hannes Theron (hannes.helder@gmail.com) vir meer inligting.
Sluitings datum vir aansoeke is 12 Februarie 2021


Kontak inligting

Huis Esperanza Hannes Theron
Strand
Selfoon: 0833758443
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Soek  » Bestuurder vir Huis Esperanza
Top