Soek in Helderberg mark

Produkte

Koop en verkoop van items en produkte

Rialto  » Produkte  » Bernina Industriële Masjien

Bernina Industriële Masjien

Dinsdag, 12 November 2019
deur heidi@ng
heidi@ng
Te verkoop

Bernina Favorit (Industriële) masjien te verkoop. Is in goeie werkende toestand en gereeld gediens. Die tafel is ook saam met die masjien beskikbaar aangesien dit perfek daarin pas.


Toestand: Goeie werkende toestand!
Prys: R2500

Kontak inligting

Heidi Schwartz
Somerset-Wes
Selfoon: 0823086642
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Produkte  » Bernina Industriële Masjien
Top