'n Passie vir God

 
en 'n hart vir mense en 'n wêreld in nood

Elia is ’n getroue volgeling van God. Dit is met ’n enkele roep van sy stem wat vuur uit die hemele die aarde aan die brand laat slaan. As Elia roep dan slaan deurdrenkte offers, hout en klippe van die aarde aan die brand in vol kleur. Dis deur Elia wat God die ryk-wydte van sy misterieuse kragveld aan die wêreld wys. Klippe slaan met weerlig hale uit die wolke aan die brand en waterslote droog op.

Elia is God sin. God is Elia sin.

En ten spyte van hierdie feit, ten spyte van wie se eiendom Elia is, ten spyte daarvan, is die kaarte teen hom. Ten spyte van sy eiendom status as God se hoof vuurmaker is sy lewe in gevaar.

Isebel soek sy bloed. Teen môre die tyd moet Elia in sy vlak graf lê.>>

Gelowige Elia is bang. Hy is moeg. Hy het seer. En dit is hier in die wildernis waar die omstandighede van sy lewe met hom begin afreken. Die stilte van die dood kruip nader. Dit is hier in die donker stilte van sy wildernis, dit is hier op die punt waar die stryd van die lewe hom oorweldig.

Hierdie komende Sondag gesels oor uitbranding. Hoe kan die Bybel ons help? Moenie hierdie Sondag misloop nie. Maak seker om vriende, familie en onbekendes te nooi om deel te word van ons geloofsgemeenskap. (1 Konings 19:4-16)

Vriendelike groete,
Deon Els

Top

LINK PARTNER: slot5000 idngg vegas88 elanggame koko303 gen77 hoki99 zeus138 roma77 ligaplay88 gaspol168 sikat138 bonus168 agen388 ligagaruda vegas77 vegasslot77 pokerseri